Graad 2: Woordsomme – Optel en Aftrek

Aangesien meeste leerders sukkel met woordsomme is hierdie ’n ideale manier om nog woordsomme te oefen. Hierdie produk bevat 12 woordsomme wat optelling, aftrekking, verdubbeling en halvering toets.

Die PDF werkkaart verduidelik ook aan die leerder hoe die woordsom benader moet word. Elke vraag laat genoeg spasie sodat die antwoord op die PDF bladsy voltooi kan word. Elkeen van die 12 woordsomme het ‘n uitgewerkte antwoord.

R17.25

Resource Description

Resource Reviews

Store reviews: ( 5 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.