Graad 2: Simmetrie

Hierdie produk bevat verskeie lynsimmetrie aktiwiteite waardeur die leerder simmetriese vorms moet herken en daarna self simmetriese prentjies voltooi.

File type
Pdf

Size
647 KB

R17.25

Resource Description

Graad 2: Simmetrie

Hierdie produk bevat verskeie lynsimmetrie aktiwiteite. Wanneer ‘n vorm gevou word op ‘n lyn sodat die twee helftes pas, word dit lynsimmetrie of spieëlsimmetrie genoem. Die eerste aktiwiteit laat die leerder herken watter vorms simmetries is (2 bladsye van 10 vorms elk), daarna word dieselfde konsepte op alfabetiese letters toegepas (26 letters) en ‘n paar emoji gesiggies (8 gesiggies). Daarna moet die leerder ses simmetriese prentjies voltooi – dit verg bietjie inspanning. Laastens moet die leerder ses simmetriese prentjies voltooi deur die kolletjies te verbind. Die antwoordblad is ook ingesluit.

Dit is spesiaal vir ’n tablet gemaak – dit is dus eko-vriendelik, spaar ink en papier en kan maklik op ’n tablet afgelaai word.

Ons het dit vir ons tweeling gemaak en hulle leer-speel met entoesiasme – daarom wil ons dit met jou deel.

Resource Reviews

Store reviews: ( 5 ratings )

Great resource

Great resource. The kids loved it.

Charne van der bijl - August 4, 2023

Great resource

Great resource. The kids loved it.

Charne van der bijl - August 4, 2023