Graad 2 Kursief Kwartaal 4

R23.00

Resource Description

Die boek bestaan uit 16 blaaie en 30 lesse. Daar is slegs voorbeelde van elke letter aan die begin van die lyne en die leerders moet self die lyne vol skryf. Op die laaste vier blaaie is lessies wat uit kombinasies van letters bestaan.
Hierdie boek is vir die vierde kwartaal.

Resource Reviews

Store reviews: ( 12 ratings )

Ejordaan - September 16, 2022