Resource Description

Die boekie bestaan uit 9 blaaie, met 3 lesse per blaai. D.w.s. 27 lesse. Die lesse is kort, een per letter. Al die letter is met stippellyne waaroor die leerders net oorgaan. Daar is drie rye van elke letter. Hierdie boek is vir die derde kwartaal.

Graad 2 Kursief Kwartaal 3

R23.00

Resource Reviews

Store reviews: ( 12 ratings )

Ejordaan - September 16, 2022