Klankeboek volgens die CAPS dokument.

R23.00

Resource Description

Hierdie klankeboek, wat volgens die kurrikulum dokument opgestel is, is ‘n deeglike praktiese boek wat die volgende klanke insluit. Hersiening van oe, ou, ui, eu, ui en ei. Een blaai vir elke klank. Die volgende klanke, ooi, aai, eeu en oei bevat elk twee blaaie met lees, begrip, woordsoek en sinbou oefeninge. Die laaste 5 bladsye bevat deeglike onderrig en inoefening van lettergrepe, met mooi verduideliking daarvan. Daar is ook lettergreep oefeninge vir woorde van al die vakke in graad 2. Die boek beslaan 21 bladsye.

Resource Reviews

Store reviews: ( 12 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.