Klankeboek volgens die CAPS dokument.

R20.70

Resource Description

Klankeboek vir die eerste kwartaal van graad 2. Begin met hersiening van die vier dubbelklanke nl. oo, aa, ee en uu. Elke dubbelklank beslaan een bladsy. Dan kom die tweeklanke, nl, ie, oe, ou, ui, eu en ei. Elkeen van die tweeklanke bestaan uit ‘n kort leesstukkie met so ongeveer vier begripsvragies en dan verskeie praktiese oefening van die klanke. Prente wat help met begrip. Daar is sinsbou en heelwat hoë orde denkvrae. Elke tweeklank beslaan tussen drie tot vier blaie. Aan die einde van die boek is daar ‘n werkvel vir die begrip van die “‘n” en ook twee blaaie waarop rym verduidelik in ingeoefen word. Baie prakties en bruikbaar in die klas. Lekker inkleurwerkies om die vinnige leerders besig te hou.

Resource Reviews

Store reviews: ( 12 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.