Gr 2 Klankeboek Kwartaal 4

R34.50

Resource Description

Die boek bevat al die dubbel medeklinkers aan die einde van woorde. Een klank per bladsy. Elke bladsy bestaan uit kort skirfoefening van die klank, ‘n snaakse sin wat die leerder moet lees en teken, woordbou, waar leerders self die woorde moet bou en sinsbou. Daar is ook aan die einde ‘n kort handleiding, van hoe om die boek optimaal te gebruik en ook woordlyste van al die klanke in die boek om dit vir Juffrou makliker te maak. Die d en t aan die einde van woorde word oor drie bladsye geoefen. Die klankeboek bestaan uit 38 Bladsye en dan is daar vier bladsye vol wenke en woordlyste. Opgestel volgens CAPS.

Resource Reviews

Store reviews: ( 12 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.