Resource Description

Graad 2: 1000 somme bundel van werkkaarte

Hierdie produk bevat 10 x A4 PDF werkkaart met 100 somme elk – ‘n bundel van 1000 somme. Dit toets verskillende aspekte soos hoofreken, groot getal somme, vergelyking, halvering en verdubbeling. Die antwoorde is ingesluit.

Filetype: ZIP

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00