Graad 2: 100 somme Wilde Diere Werkkaart

Hierdie produk bevat verskeie wiskunde somme vir graad 2’s met ‘n wilde diere tema.

File type
Pdf

Size
1.67 MB


R11.50

Resource Description

Graad 2: 100 somme Wilde Diere Werkkaart

Hierdie produk bevat verskeie wiskunde somme vir graad 2’s met ’n wilde diere tema.

  • 10 hoofreken somme
  • 15 optelsomme onder 100
  • 10 aftreksomme onder 20
  • 10 halvering onder 20
  • 12 verdubbel onder 100
  • 10 vergelykings onder 100 (> = <)
  • 30 maaltafelsomme (2,3,4,5)
  • 3 woordsomme

Dit is spesiaal vir ’n tablet gemaak – dit is dus eko-vriendelik, spaar ink en papier en kan maklik op ’n tablet afgelaai word.

Ons het dit vir ons tweeling gemaak en hulle leer-speel met entoesiasme – daarom wil ons dit met jou deel.


Resource Reviews

Store reviews: ( 5 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.