Resource Description

Graad 2: 100 somme Werkkaart
Hierdie produk is spesiaal vir ’n tablet gemaak. Dit bevat ’n PDF werkkaart met 100 somme wat verskillende aspekte toets (hoofreken, groot getal somme, vergelyking, maal tafels en meer). Die antwoorde kan op die PDF voltooi word – dit is dus eko-vriendelik, spaar ink en papier en kan maklik op ‘n tablet afgelaai word.
Ons het dit vir ons tweeling gemaak en hulle leer-speel met entoesiasme – daarom wil ons dit met jou deel.

This product is specially made for tablets. It contains a PDF worksheet with 100 sums which tests different aspects (arithmetic, large number sums, comparison, times tables and more). The answers can be completed on the PDF – it is thus eco-friendly, saves ink and paper and can easily be downloaded onto a tablet.
We made it for our twins and they learn-play with enthusiasm – therefore we want to share it with you.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )

Graad 2: 100 somme Werkkaart from Pajama skool

April 26, 2021 Elizabeth Aletta McLaren

5 Excellent. Very valuable and helpful

Graad 2: 100 Somme Werkkaart

FREE