Graad 2: 500 somme Bundel van 5 Werkkaarte

Hierdie produk bevat 5 PDF werkkaarte met 100 somme elk wat hoofreken, groot getal somme, vergelyking, maal tafels en meer bevat.

File type
Zip

Size
3.47 MB

R23.00

Resource Description

Graad 2: 500 somme Bundel van 5 Werkkaarte

Hierdie produk is spesiaal vir ’n tablet gemaak. Dit bevat VYF PDF werkkaarte met 100 somme elk wat verskillende aspekte toets (hoofreken, groot getal somme, vergelyking, maal tafels en meer). Die antwoorde kan op die PDF voltooi word – dit is dus eko-vriendelik, spaar ink en papier en kan maklik op ‘n tablet afgelaai word.

Elke 100 som bundel bevat:

hoofreken somme
optelsomme onder 100
aftreksomme onder 20
halvering onder 20
verdubbelling onder 100
vergelykings onder 100 (> = <)
maaltafelsomme (2,3,4,5)

Ons het dit vir ons tweeling gemaak en hulle leer-speel met entoesiasme – daarom wil ons dit met jou deel.

The English version can be downloaded here:
Grade 2: 500 sums Bundle of 5 Worksheets

Resource Reviews

Store reviews: ( 5 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.