Geanimeerde, innemende kerninhoud van verskillende onderwerpe.

R50.60

Resource Description

Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in PowerPoint en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die lesse aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. Hierdie produk word ook deur Teacher911 verkoop.

STRENG OPGESTEL VOLGENS CAPS ONDERWERPE.

1. Eksponent & Logaritmese Funksies
2. Finansies, Groei & Verval
3. Funksies & inverses
4. Getalpatrone, Rye & Reekse
5. Trigonometrie

Resource Reviews

Store reviews: ( 38 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.