R139.15

Resource Description

13 x A4 PDF Aflaaibare Opsommings oor SELRESPIRASIE wat die volgende insluit:

Wat is Selrespirasie?
Lewensprosesse
Wet van Behoud van Energie
Produkte van Selrespirasie
Vergelyking vir die Proses van Selrespirasie
Plek waar Selrespirasie plaasvind
Proses van Selrespirasie
Aërobiese Respirasie
Glikolise
Krebssiklus
Oksidatiewe Fosforilering
Anaërobiese Respirasie
Anaërobiese Respirasie tydens Oefening
Anaërobiese Respirasie in Plante
Die Rol van Anaërobiese Respirasie in die Industrie
Die maak van Bier, Wyn, Brood, Kaas
Vergelyking tussen Aërobiese en Anaërobiese Respirasie.

Bron: Gr 11 Lewenswetenskappe 3 in 1, uitgegee deur The Answer Series

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2021. My School Stuff / My Skool Goeters

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.