R75.90

Resource Description

7 x A4 PDF Aflaaibare opsommings oor FOTOSINTESE wat die volgende dek:

Grondstowwe nodig vir Fotosintese
Wat is Fotosintese?
Produkte van Fotosintese
Plek waar Fotosintese plaasvind
Proses van Fotosintese
Vergelyking vir die Proses van Fotosintese
Ligfase
Donkerfase
Calvinsiklus
Belangrikheid van Fotosintese
Faktore wat die Tempo van Fotosintese beïnvloed
Optimum Lig
Optimum Temperatuur
CO2 Verryking

Bron: Gr 11 Lewenswetenskappe 3 in 1, uitgegee deur The Answer Series

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2021. My School Stuff / My Skool Goeters

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.