Graad 1 Skrifboek 2

R51.75

Resource Description

Die boek bestaan uit 42 bladsye. Tot en met bl. 25 word daar op elke blaai een letter geoefen. Die leerders skryf bo-oor die spikkel-letters en syfers. In die laaste deel van die boek word al die letters en syfers weer eens geoefen, maar daar is slegs een voorbeeld aan die begin van elke ry en die leerders moet self die ry volmaak. Die laaste twee blaaie is ekstra blaaie met die letter ‘k’. Dit beteken dat albei die “k” vormings in die boek vervat is. Die Juffrou kies watter een om aan te leer.

Resource Reviews

Store reviews: ( 12 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.