R46.00

Purchases from MIEMIE MUIS Hulpbronne has copyrights and no unauthorized copies are allowed.

Resource Description

Hierdie 40 bladsye boekie sluit die volgende in vir Graad 1 Sigwoorde:

1. 12 x A4 Werkstukke waar sigwoord gelys word, nagetrek kan word op stippellyn en op eie geskryf (oefen) kan word. (10 Sigwoorde per A4 blad)
2. 120 Flitskaarte van sigwoorde soos gelys op werkstukke (5 flitskaart op ‘n A4).
3. 3 x A4 Werksvelle met 12 sinne op ‘n blad wat gelees kan word en sigwoorde omkring kan word.

Ontwerp deur Miemie Muis @ 2021. Miemie Muis Hulpbronne

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.