R184.00

Resource Description

Multi-sensoriese aktiwiteite, speletjies en werksvelle om die boustene vir lees- en spelvaardighede in Graad 1 te ondersteun. Die pakket fokus op die ontwikkeling van visuele en ouditiewe persepsie, fyn-motoriese vaardighede en handskrif. Die korrekte lettervorming moet van die begin af vasgelê word om letteromkerings- en omruilings later te voorkom.

Saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut. Geskik vir Graad 1.

Die pakket bestaan uit:

– Visuele persepsie
– Alfabet fyn-motoriese pret
– Handskrif (beginner)
– Handskrif (letters in lyne)
– Beginklanke knypkaarte
– Beginklanke
– Tweeklanke knypkaarte
– Dubbelklanke en tweeklanke

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.