R28.75

Resource Description

Tema Graad 1 – Lewensvaardigheid (My Gemeenskap)
Sluit in:
Al die nodige hulpmiddels en Weeklikse beplanning.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

Mense in my gemeenskap

Ek was teleurgesteld dat daar so min voorbeelde van mense in my gemeenskap was. Ek moes nog ekstra prentjies iewers anders op die internet gaan soek het vir 'n volledige prentjie soos bv. my bure, die onderwyser, die veearts, die padwerker, die skoonmaker, die motorwerktuigkundige.

Simone Janse van Noordwyk - July 25, 2023