Resource Description

Drukbare A4 swart en wit prettige, skriftelike aktiwiteite volgens temas
Die werkboek fokus op hersiening en vaslegging van klanke en woorde
Aktiwiteite is spesifiek ontwerp vir leerders met lees en skryf uitvalle
Gebaseer op Graad 1 Afrikaans Huistaal TAP Kwartaal 3 (Teaching and Assessment Plans)

Temas en tekste kom uit die Graad 1 Lewensvaardighede Kwartaal 3 DBE werkboek

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R30.00