Resource Description

Hierdie 33 bladsye A4 boekie sluit die volgende in:

1. 26 x A4 Alfabet Flitskaarte met kleinletter en hoofletter plus prente met woorde wat met die klank begin.
2. 7 x A4 Werkstukke vir vaslegging om klank met prentjie waarmee klank begin te verbind.

Ontwerp deur Miemie Muis Hulpbronne @ 2021. 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R35.00