R103.50

Resource Description

Ondersteun Graad 1 leerders met die bemeestering van dubbelklanke deur hierdie stel volledige aktiwiteite.

Werkkaarte dek klanke; aa, ee, oo, uu, ie, ou, oe & eu.
Aktiwiteite sluit vaardighede soos sinskontruksie, woordbou, visuele diskriminasie en lettervorming in.

Dit dek dubbelklanke op verskillende wyses om te verseker leerders bemeester alle dubbelklanke. GrowingMindsHere

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.