R28.75

Purchases from MIEMIE MUIS Hulpbronne has copyrights and no unauthorized copies are allowed.

Resource Description

‘n 13 Bladsye Werkboekie wat die volgende insluit:

1. 4 x A4 Plakkate wat dubbelklanke aa, ee, oo en uu uitbeeld met prentjies.
2. Werkstuk – kleur beer in (ee)
3. 4 x A4 Werkstukke – kleur prentjies met dubbelklanke in (aa, ee, oo en uu)
4. Werkstuk – lees sinne en omkring woorde met dubbelklanke (aa, ee, oo en uu)
5. Werkstuk – lynwerk (aa)
6. Werkstuk – pas regte woorde by liggaamsdele (oo, ee)

Ontwerp deur Miemie Muis Hulpbronne @ 2021. Miemie Muis Hulpbronne

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.