Resource Description

Werkstukke om begin klanke te toets by Graad 1 leerders.

7 x A4 PDF bladsye wat ‘n addisionele bladsy om alfabet na te trek insluit.

Drie prentjies word gegee waarvan leerder die prentjie moet inkleur waarmee die sleutelwoord begin.

Ontwerp deur Miemie Muis @ 2021 Miemie Muis Hulpbronne

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00