Resource Description

Skoolgereed beteken GEREED om te leer. Met hierdie boekie vol perseptuele assesseringsvelle kan elke leerder se skoolgereedheid geassesseer word. Die moeilikheidsgraad is vir die Graad 1 leerder. Visuele, ouditiewe, ruimtelike asook pre-wiskunde vaardighede word geassesseer. 20 Bladsye plus assesseringsrubrieks vir individuele leerders asook vir die klasgroep.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 12 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Om skoolgereed te wees moet die leerder se perseptuale vaardighede goed ontwikkel wees want dit is die boustene van leer.

R40.00