Gr 1 Klankeboek 4

R9.20

Resource Description

Klankeboek vir die vierde kwartaal van graad 1 met die volgende klanke: ie, ou, oe, ui, eu en ei. Asook die verwarring tussen a en aa, e en ee, o en oo, u en uu en u en i. 12 Blaaie met lekker praktiese inoefening nadat onderrig plaasgevind het.

Resource Reviews

Store reviews: ( 12 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.