Graad 1 Klankeboek 3

R13.80

Resource Description

Die klankeboek bevat al die tweeklanke nl. ie, oe, ou, ui, ei en eu. Elke klank bevat 4 bladsye vol oefeninge onder andere, kort begripstoets, sinsbou, woordbou en meervoude.

Resource Reviews

Store reviews: ( 12 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.