Resource Description

Oulike klankeboek met een A4 bladsy per Afrikaanse klank. 23 Bladsye. Leerdervriendelik, CAPS belyn. Help ook met die skrifoefening. Juffrou kan blaaie sorteer in watter volgorde sy wil.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 13 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Gr 1 Klankeboek 1

R10.00