R40.25

Purchases from MIEMIE MUIS Hulpbronne has copyrights and no unauthorized copies are allowed.

Resource Description

Hierdie 26 A4 bladsye klanke boek vir Graad 1 help klanke vaslê deur die volgende oefeninge per letter:

1. Natrek van kleinletter van klank.
2. Natrek van hoofletter van klank.
3. Soek klank tussen ander letters van alfabet.
4. Voltooi woorde deur klank in te vul.
5. Natrek van kleinletter en hoofletter tussen lyne.
6. Omkring prentjie wat met klank begin.

Party bladsye (soos q) het natrek patrone by omdat daar so min woorde in daardie letter is.

Ontwerp deur Miemie Muis Hulpbronne @ 2021. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.