R184.00

Resource Description

Gr10 Fisiese Wetenskap Module 5 Elektrisiteit

Handboek: Bladsy nommers verwys na die “Oxford se suksesvolle fisiese wetenskappe KABV: Gr10 Leerdersboek”
Gebruik: Die bronne kan in die klas gebruik word en sluit in oefeninge en memorandums.

Die bron sluit in 8 ‘PowerPoint presentations’ oor die volgende onderwerpe:
1. Elektrostatika inleiding
2. Behoud en kwantisering van lading
3. Elektriese stroombane
4. EMK en potensiaal verskil
5. Elektriese stroom
6. Weerstand
7. Resistors in serie
8. Resistors in parallel Dok. Kruger

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.