Resource Description

Ek het hierdie boekie saamgestel uit ondervinding met Gr R leerders wat Gr 1 toe gaan en dan heeltemal verskrik is met die tipe werkies e nook die langer konsentrasie gebruik. Die boekie moet gesien word as n ekstra werksboek wat die leerder net bietjie gewoond maak aan Gr 1 werkies.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 2 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R60.00