Inkleurprente om voorgrond/agtergrond waar te neem

R23.00

Resource Description

Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te onderskei
60 inkleurprente om voorgrond/agtergrond waar te neem
Eenvoudige sowel as meer uitdagende prente
Onderwyser of leerder kan self besluit watter prent op die voorgrond is

Resource Reviews

Store reviews: ( 11 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.