Resource Description

Gr R-leerders moet in die 1ste kwartaal leer om die skool se dagprogram se aktiwiteite korrek te orden. As die prentekaarte gelamineer en geringbind word, is dit maklik om dit gereeld gedurende die dag te flits of leerders kan telkens omblaai soos wat die dag vorder. Indien jy gewone swart en wit kopiëe maak en dit verklein, kan hulle leer om dit te orden tydens groepwerk. Die prente is in A4 formaat. Sommige van die aktiwiteite is in duplikaat, sodat jy kan kies van watter prent jy hou.
Die volgende aktiwiteite is in prentvorm:

Aankoms (x2 prente)

Oggendkring

Toiletroetine (x2)

Wiskunde (x2)

Temabespreking

Skeppend (x2)

Eetroetine (x2)

Buitespel (x2)

Huistaal (x2)

Opruimtyd

Storietyd

Verdaag (x2)

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 10 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

A4 prentekaarte wat die aktiwiteite van die Gr R-dagprogram chronologies uitbeeld.

R25.00