Resource Description

42 3-letter woorde met bypassende prente.
Knip die woorde los van die prente en lamineer.
Elke kleuter in die groep kry ‘n paar prente en pas die woorde daarby.
‘n Lekker aktiwiteit vir die 4e kwartaal wanneer die meeste outjies klanke kan herken en kort woorde kan klank.
Geskik vir groepwerk, sowel as klassikaal.

42 3-letterwoorde met bypassende (volkleur) prente

R23.00

Resource Reviews

Store reviews: ( 11 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.