R46.00

Resource Description

Graad 8 Wiskunde 50 punt oefentoets en Memo met nasien riglyne.
Die toets fokus op Eksponensiële vorms van telgetalle, Eksponetwette en numeriese patrone.
Die oefentoets fokus op Kwartaal 2 se werk.
Oefentoets kan as ‘n assessering, werkkaart of as ‘n basis vir Graad 9 gebruik word.
Die toets is 6 bladsye en die memo is 5 bladsye.

Resource Reviews

Store reviews: ( 4 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.