Graad 8 Geografie kwartaal 1 en 2 Powerpoint opsomming vir tuisstudie en eksamen voorbereiding.

R88.55

Resource Description

Tuisstudie is ‘n tydelike oplossing vir kinders in hierdie moeilike tyd. Hierdie produk is ideaal vir tuisstudie met behulp van ‘n ouer. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. ‘n Gestruktureerde tyd elke dag vir studie sal ook u kinders help om besig en positief te bly. Ek het ‘n 15% afslag op al my Kwartaal 2 produkte om die koste vir ouers te verminder.

Spaar deur al 3 produkte in hierdie bondel te koop.

Hierdie produk sluit die opsommings in van kwartaal 1 en 2 Geografie vir Graad 8.

Onderwerpe: Kwartaal 1 & 2
– DIE AARDBOL
– KAARTE, ATLASSE EN SKAAL
– KLIMAATSTREKE

Die materiaal sluit oulike illustrasies in wat dit pret maak om te leer!

Met toepaslike voorbeeld vrae en antwoorde.

Geskik vir die Junie Eksamen voorbereiding.

70 Bladsye Powerpoint skyfievertonings en 35 Bladsy PDF Drukstukke.

Hierdie produk mag nie herverkoop of herversprei word nie.
Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.

Let wel: Weens die verskille in afbakening van verskillende skole, word aanbeveel dat u van die materiaal aanvul of verwyder. (Soos toepaslik)

Resource Reviews

Store reviews: ( 151 ratings )

https://www.teacharesources.com/product/gr-8-geografie-kwartaal-1-2-opsommings-bundel-vir-junie-eksamen

Very useful and easy to follow

Marlene Kraay - May 29, 2023

Order 126092

Ek kry geen skyfievertoning en uitdrukwerk gesave nie

A_S_ Gaming - September 16, 2022