R31.63

Resource Description

Hierdie produk sluit die opsomming in van die Gr.8 Geografie KLIMAAT onderwerp.

Die materiaal sluit oulike illustrasies in wat dit pret maak om te leer!
6 Belangrike klimaatstreke op kaart word beskryf, asook reënval, en die verskil tussen weer en klimaat.

Met toepaslike voorbeeld vrae en antwoorde.

Geskik vir die Junie Eksamen voorbereiding.

26 Bladsy Powerpoint skyfievertoning en 13 Bladsy PDF Drukstuk.

Resource Reviews

Store reviews: ( 151 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.