R23.00

Resource Description

Dit is ‘n Gr 7 Teg Mini Pat Werksopdrag vir Kwartaal 3 2020. Dit tel 70 punte en tyd word aan die opvoeder se goeddunke oorgelaat. ‘n Nasienriglyn is ingesluit. Dit is KABV georienteerd.

Meeteenhede MOET aangedui word, waar van toepassing. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui. Skryf netjies en leesbaar. Die lengte van die projek word aan die onderwyser se goeddunke oorgelaat. Vlugsoutwinkel

Resource Reviews

Store reviews: ( 20 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.