Resource Description

Gr. 7 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 opsomming met pragtige leersame illustrasies.

Sluit in:
30 bl Powerpoint skyfievertoning
8 bl PDF Opsomming vir eksamenvoorbereiding

Onderwerpe:

1. Opstelle
2. Kortverhale
3. Leesstrategieë (insluitend Begripstoets)
4. Gedigte
5. Drama en Dialoog

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Vir gebruik in een klaskamer en tuisgebruik.

Platinum handboek as riglyn gebruik.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 93 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R25.00