R69.58

Resource Description

Gr. 6 Geskiedenis – Kwartaal 1 ’n Afrika-koninkryk lank gelede in Suider-Afrika: Mapungubwe opsommings PDF en Powerpoint

Hierdie produk bevat Gr.6 Geskiedenis volledige Kwartaal 1 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk.Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum.
Onderwerpe:
ONDERWERP GESKIEDENIS1 ’n Afrika-koninkryk lank gelede in Suider-Afrika: Mapungubwe
Eenheid 1.1 Veranderinge in gemeenskappe in die Limpopo-vallei tussen 900 n.C. en 1300 n.C.
Eenheid 1.2 Mapungubwe: die eerste staat in Suider-Afrika 1220 – 1300
Eenheid 1.3Goue renoster en ander goue voorwerpe (simbole van koninklike mag en politieke leierskap)
Eenheid 1.4 Handel regoor Afrika, oor die Indiese Oseaan en verder (globalisering)
Eenheid 1.5 Vandag: Wêrelderfenisterrein en Orde van Mapungubwe
Eenheid 1.6 Groot-Zimbabwe
Eenheid 1.7 Europese ontdekkingsreisiger in Asië op die-selfde tyd toe Mapungubwe op sy kruin was

Wat is ingesluit?
62 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng
14 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.
Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.

Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.
Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.

Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.
Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk.

Venita Oberholster
Netwerk Plus

Resource Reviews

Store reviews: ( 151 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.