R196.08

Resource Description

SPAAR 30% met hierdie Bundel pak van Gr.6 Geskiedenis Kwartaal 1-4 opsommings. Perfek vir aanbieding in klas, hersiening, en eksamenvoorbereiding tuis.

Die produk bevat die volgende vir elke kwartaal:
– ‘n Powerpoint opsomming/aanbieding met pragtige leersame illustrasies.
– Addisionele PDF opsommings om te druk vir leerders..

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.
Sien details van onderwerpe ingesluit aan die onderkant van die beskrywing van die produk.
Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

TOELAATBARE GEBRUIK:
Hierdie produk mag gebruik word:
– Deur 1 onderwyser in 1 klaskamer. Die PDF opsommings mag gedruk word vir leerders.
– In huishoudings: Alle kinders in 1 huishouding mag die produk gebruik.
Geen deel van hierdie produk mag herverkoop word nie.
Geen illustrasies mag vir kommersiële doeleindes gebruik word nie.
Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.
Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk.
Venita Oberholster
Netwerk Plus

Onderwerpe ingesluit in opsommings:

KWARTAAL 1: ’n Afrika-koninkryk lank gelede in Suider-Afrika: Mapungubwe

Eenheid 1.1 Veranderinge in gemeenskappe in die Limpopo-vallei tussen 900 n.C. en 1300 n.C.
Eenheid 1.2 Mapungubwe: die eerste staat in Suider-Afrika 1220 – 1300
Eenheid 1.3Goue renoster en ander goue voorwerpe (simbole van koninklike mag en politieke leierskap)
Eenheid 1.4 Handel regoor Afrika, oor die Indiese Oseaan en verder (globalisering)
Eenheid 1.5 Vandag: Wêrelderfenisterrein en Orde van Mapungubwe
Eenheid 1.6 Groot-Zimbabwe
Eenheid 1.7 Europese ontdekkingsreisiger in Asië op die-selfde tyd toe Mapungubwe op sy kruin was

62 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng
14 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

KWARTAAL 2: Ontdekkingsreisigers uit Europa vind Suider-Afrika

Eenheid 2.1: Redes vir Europese ontdekkingsreise
Eenheid 2.2: Leonardo da Vinci & Galileo Galilei
Eenheid 2.3: Nuwe idees en kennis
Eenheid 2.4: Handel en wins
Eenheid 2.5: Die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie (VOC)

62 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng
13 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

KWARTAAL 3: Demokrasie en Regte in Suid-Afrika:

3.1: Hoe mense hulsel in ‘n demokrasie regeer
3.2 Regte en verantwoordelikhede van burgers in ‘n demokrasie
3.3 Kinders se regte en verantwoordelikhede
3.4 Nasionale Simbole

60 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng
12 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

KWARTAAL 4: Medisyne deur die jare

4.1 Inheemse (tradisionele) medisyne in Suid-Afrika
4.2 Sommige moderne Westerse wetenskaplike mediese ontdekkings
4.3 ’n Deurbraak in chirurgie: die eerste hartoorplanting
4.4 Verband tussen holistiese en Westerse vorms van genesing

48 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng
12 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Resource Reviews

Store reviews: ( 154 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.