R44.28

Resource Description

Hierdie produk is baie effektief vir gebruik in klas of by huis. Die kinders dink dit is groot pret en kan met behulp van die skyfies of uitdeelstuk by die huis voorberei vir eksamen.

1 Lisensie vir gebruik deur onderwyser in 1 klaskamer. of huishouding U is welkom om die produk vir die leerder met e-pos te stuur vir hersiening by huis.
Die produk mag egter nie herverkoop, aan ander onderwysers versprei word, of elektronies op die internet geplaas word nie.

Die produk sluit in:
Gr.5 Afrikaans HT Idiome Eksamen Voorbereiding
– 31 PPT skyfies
– 15 Blad notas vir leerders
– Drukbare Toets en Memo

Kan verander word soos dit u pas.

Venita Oberholster
Skakel my gerus vir ander soorgelyke produkte wat u benodig tot en met Graad 7.
#########

Resource Reviews

Store reviews: ( 151 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.