Resource Description

Vrae wat handel oor Gr. 4 kw 1 Geografie. Slegs 15 punte. Nie geskik om net so te gerbuik as FAT nie, FAT’s moet 25 punte tel volgens CAPS voorskrifte. Kan gebruik word vir informele assesseringstakie of kan aangepas word om as FAT te gebruik.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 3 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Gr.4 SW Kwartaal 1 – Geo Vrae en Antwoorde (15 punte)

R15.00