R23.00

Resource Description

Gr 4 SW Geskiedenis Kwartaal 4 Oefentoets bevat vrae om die leerders se kennis te toets oor die werk wat in die vierde kwartaal behandel word, naamlik ‘Kommunikasie deur die jare heen’. Dit bevat kort vrae en ook paragraaf gebaseerde vrae. Hierdie oefentoets kom ook met ‘n memorandum.

Resource Reviews

Store reviews: ( 10 ratings )

Paper rating

It was good and downloaded easely

Henri Crocker - September 16, 2022