Resource Description

Gr 4 SW (Geskiedenis & Geografie) PowerPoints saamgestel volgens die KABV (CAPS). Dit dek die belangrike onderwerpe vir kwartaal 1 en 2:
KWARTAAL 1
– Geskiedenis: Plaaslike Geskiedenis
– Geografie: Plekke waar mense woon
KWARTAAL 2
– Gekiedenis: Goeie leiers
– Geografie: Kaartvaardighede

Hierdie powerpoints is ideaal vir hersiening en om belangrike konsepte makliker te verstaan.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R80.00