Resource Description

Gr.4 SW Geografie Kwartaal 2

CAPS (Dek alles wat voorgeskryf is in CAPS).

16 bladsye – Kaartvaardighede

Ek heg die Word dokument saam met die PDF aan, indien jy aanpassings wil maak vir jou leerders of sodat jy dit stuk-stuk vir die leerders kan aanstuur (indien jy besig is met online klasse).

Die PDF en Word dokument mag nie elektronies versprei word nie.

Hierdie werkkaart kan dien as ekstra oefening. Dit bevat bietjie inhoud asook aktiwiteite.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 3 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R35.00