Resource Description

Vyftien aktiwiteite om saam met die Platinum of Oxford handboek te gebruik. Hierdie boekie wat uit 21 bladsye bestaan, bevat die volgende:

** Inhoudsopgawe wat plek het om punt van elke aktiwiteit aan te teken en ‘n kolom vir kontrole.

** ‘n Verskeidenheid aktiwiteite.

** Memorandum by elke aktiwiteit ingesluit.

** In lyn met CAPS.

** Hierdie boekie is slegs in Afrikaans beskikbaar.

**Aktiwiteite wat geskik is om tuis of by die skool te doen.

** 21 bladsye lank.

** A4 grootte bladsy in PDF.

Gebruik gerus hierdie aktiwiteite tuis of in u klas. Maak afdrukke na hartelus vir u klas, maar moet asseblief nie hierdie produk elektronies versprei nie.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 10 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R40.00