Resource Description

Gr 4 PSW PowerPoints saamgestel volgens die KABV (CAPS). Dit dek die belangrike onderwerpe vir kwartaal 3 en 4:
Kwartaal 3
– Gevare in en rondom water
– Kennis oor verskillende gelowe in Suid-Afrika
– Verskillende kulture
Kwartaal 4
– Verkeersreëls
– Besoedeling
– Gesonde omgewing & persoonlike gesondheid

Hierdie powerpoints is ideaal vir hersiening asook om belangrike konsepte te hersien.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R80.00