Resource Description

Gr 4 PSW PowerPoints saamgestel volgens die KABV (CAPS). Dit dek die belangrike onderwerpe vir kwartaal 1 en 2:
Kwartaal 1
– Sterkpunte
– Respekteer jou eie en ander mense se liggame
– Hantering van konflik
Kwartaal 2
– Emosies
– Afknouery
– Jou eie persoonlike ervaring van groepwerk
– Kinders se regte en verantwoordelikhede

Hierdie powerpoints is ideaal vir hersiening asook om belangrike konsepte te hersien.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R80.00