R34.50

Resource Description

Graad 4 Natuurwetenskap en Tegnologie Kwartaal 3 Oefentoets / werkkaart / assessering / hersiening en Memo
Dit is 40 punte wat fokus op Onderwerp 3 en 4 se werk.
Goeie basis vir Graad 5 werk.
Onderwerp 3: Beweging en energie in ‘n stelsel.
Onderwerp 4: Energie en klank
Vraag 1: Pas kolom B by Kolom A
Vraag 2: Identifiseer die kernwoord / sleutelwoord.
Vraag 3: Voltooi ‘n paragraaf oor hoe ons hoor.
Vraag 4: Waar en Onwaar
Vraag 5 en 6: Bestudeer die prentjie en antwoord die vrae.

Resource Reviews

Store reviews: ( 4 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.