R34.50

Resource Description

Graad 4 Natuurwetenskap en Tegnologie Kwartaal 3 Oefentoets / werkkaart / assessering / hersiening en Memo
Dit is 40 punte wat fokus op Onderwerp 1 en 2 se werk.
Goeie basis vir Graad 5 werk.
Onderwerp 1: Energie en Energie-oordrag.
Onderwerp 2: Energie om ons.
Vraag 1: Pas kolom B by Kolom A
Vraag 2: Onderstreep die korrekte antwoord
Vraag 3: Skryf ‘n sin om die kernwoord / sleutelwoord te verduidelik
Vraag 4: Waar en Onwaar
Vraag 5 en 6: Bestudeer die prentjie en antwoord die vrae.

Resource Reviews

Store reviews: ( 4 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.